Sunday, May 21, 2006

Vaarwel Goa


Die strand word gedeel met beeste.


Die laaste dag op Vagator se strand - die laaste sononder in Goa, vir nou.


Dit was magies, die son vat baie lank om te sak en dit raak net al mooier en mooier. Het my laat voel asof ek 'n Cafe del Mar-song beleef.


En hierdie is een gesig wat ek beslis weer sal sien, wanneer ek terugkom hierheen.

No comments: