skip to main |
skip to sidebar
Hartseer afskeid
Vandag is 'n hartseer dag. Weens my eie nalatigheid is my getroue metgesel, Hoed, nie meer met my nie. Ek het hom op die trein vergeet, en oomblikke daarna toe ek terughardloop om hom te gaan haal, was hy nie meer daar nie. Hy het goed vir my gesorg van Tibet tot Rajastan.
2 comments:
Jy sal maar weer Tibet toe moet gaan...
Ek wens ek kon. Maar dalk kry ek 'n nuwe maatjie-hoed in Dharamsala.
Post a Comment