Wednesday, May 03, 2006

Nirvana hier kom ek


Dis my vriend Willem Breytenbach, wat in Indie woon, en binnekort verskyn hier op my blog 'n foto van my en Willem saam voor die Taj Mahal. More-aand kom ek in Delhi aan vir 'n lekker kuiertjie by Willem in Indie. Lees gerus Willem se blog hier oor sy lewe in Indie.

2 comments:

Do Kwang said...

Het jy enige probleme om te post? Ek kan niks meer op my blog doen nie, salige rus is helaas iets van die verlede.

rondloper said...

Johannes, ek kan wel post, seker net weer 'n tydelike hitch met Blogger se stelsels. Gedog jy is vry van stelselprobleme nadat jy by DB weg is . . .
Willem, ja,ek hoor daar is ook kragonderbrekings in Delhi en die lugreeling werk nie altyd nie.