
Een van die vele verlate Portugese villas in Anjuna.

Die laatmiddag-sonnetjie sak oor 'n Portugese kerk.

Maar dis ongetwyfeld Indie . . .

Met die son wat sak is daar so bietjie lewe op straat soos mense wag vir hul busse by die belangrikste kruising in Anjuna.

It's a dog's life . . .
No comments:
Post a Comment