Saturday, May 06, 2006

My maatjie Kuifie


Kyk wat het ek vir my gekoop in Delhi! Wat kan dan nou lekkerder wees om te lees langs 'n koel swembad in die Noord-Indiese hitte.

2 comments:

Anonymous said...

As ek my nie misgis nie is daar ook 'n Afrikaanse vertaling Kuifie in Tibet. Ek dink dis die een wat ek vir my niggie se seuntjie gekoop het.

rondloper said...

Ek is mal oor Kuifie. Maar, anders as baie mense, is ek 'n Kuifie-mens EN 'n Asterix-mens. Ek's seker dan 'n verraaier.