
Die liggies van die stad wink . . .

In die Paulaner Brauhaus in Singapoer. Ja, dis dieselfde franchise wat ook in die Kaapse Waterfront sake doen. Op die spyskaart is so 'n kort lysie van die plekke in die wereld waar hulle sake doen - en Kaapstad verskyn ook mooi daar. Van links is Benjamin, Yenni, Leatitia en ekke. Hulle is almal van Singapoer.

Dieselfde plek, van links Derek, Tay, ekke, Benjamin en Zack.

En op 'n vorige aand, heelwat later. Ekke, Benjamin, Derek en Leatitia.

En sulke aande kan soms in die gutters eindig. Maar net soms. In hierdie geval gee ek bloot vir 'n rondloper-kat bietjie kos.
No comments:
Post a Comment