Sunday, May 07, 2006

Plaasvervanger


Omdat Willem nie ons trippie na die Taj Mahal kon meemaak nie, weens olikheid (lees hier onder), en ek belowe het ek gaan 'n foto van ons voor die Taj Mahal plaas, plaas ek nou in die plek daarvan hierdie foto van ons twee voor India Gate. Ek is 'n man van my woord, of so naby as wat ek daaraan kan kom.

No comments: