Sunday, March 19, 2006

Vreemd

Ek was al by drie verskillende internetkafees in Hong Kong en ek kry nie my foto's gelaai nie. Weet nie wat aangaan nie. Ek sou nogal wou wys watse groot, vreemde, besige, neonbeligte plek dit is hierdie.

1 comment:

Do Kwang said...

Die hele blogger het die probleem. Jy moet maar net oor en oor probeer - die foto's upload so elke derde keer wat mens probeer.