Wednesday, March 22, 2006
Voorspoed
Dis ekke wat 'n drom op aandrang van die gatekeeper in 'n Taostiese tempel drie keer slaan. Ek neem aan (en hoop) dis vir good luck.
En oomblikke nadat ek die drom geslaan het, het Kupido vir my gewag op die dorpsplein van Coloane in Macau.
En dis 'n mooi, pienk gebou in Coloane, net agter Kupido.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment