Tuesday, March 07, 2006

Goeie gene


Dit is my pa, Piet Gouws, hierbo, wat in die pas afgelope munisipale verkiesing in SA tot die stadsraad van Kaapstad verkies is. Hy verteenwoordig die Onafhanklike Demokrate van Patricia de Lille. Hy is oudjoernalis wat deesdae by die Son werk, maar toe ek hom vandag van Kuala Lumpur af gebel het, het hy gese^ hy sal nou die koerant los vir die politiek. Kyk nou net, ek dink gelukwense is in orde!

2 comments:

Anonymous said...

Die hele sake-kantoor het gister geoe en geaa oor jou pa wat tot die stadsraad verkies is! Dis baie goeie nuus. Dis baie lekker om te lees wat jy alles doen en ek is natuurlik nog baie jaloers.

Anonymous said...

Esta het jou webblad opgespoor. Ek het dit nou net onder oe gehad. Dis heel inetressant en 'n goeie manier van kommunikasie. Hou so aan.