Hierdie katjie het 'n tydelike le^plek vir sy tenger, ondervoede lyfie gevind op my rugsak. Ek het toe vir hom bietjie kos ook gegee.
2 comments:
Anonymous
said...
Hi , dit lyk my alles gaan goed daar. Laat weet maar vir my of ma alles is OK , sy is bekommerd want sy het nog nie van jou gehoor nie. Dit sal goed wees as jy more weer bel en bevestig y siesn haar op die lughawe

en nadat jy sy tenger, ondervoede lyfie gevoed het, het sy tenger, gevoede lyfie sedert iemand anders gevoed
Post a Comment