Friday, April 28, 2006

Weerbaarheid


Singapoer is bekend vir sy reels. Dis nie meer so erg nie, jy mag byvoorbeeld nou kougom kou, wat voorheen verbode was. En verkieslik wag jy vir die groen mannetjie voordat jy oor die pad loop, hoewel party mense die pad kruis as die mannetjie rooi is. Maar jy moet egter steeds bedagsaam wees.

4 comments:

Anonymous said...

ek sou verkies as kougom steeds verbode was. wens hulle wil dit hier doen. Weet jy hoe voel dit is as jy stuk is in 'n taxi langs iemand wat so kou dat dit klap?

rondloper said...

Om eerlik te wees, ek ook. Daar's 'n ander pet hate wat ek hier in Asie ontwikkel het, dis oopmond-kou en slurp - tradisionele Chinese maniere van eet. Op 'n trein of bus, vreeslik baie mense styf ingepak langs mekaar. Jy voel of jy wil skree.

rondloper said...

Roelie, ek's te bang vir die nagevolge as ek die rivier gebruik. Netnou knip hulle iets af as straf . . .

lolla said...

En moenie die oopmond burp in jou gesig vergeet nie.