Friday, April 21, 2006

Free Tibet

Ek het nou in 'n aktivis vir Tibet ontaard. Gaan lees gerus Free Tibet. Ek raak bietjie gedemotiveerd om my blog aan die gang te hou, want klaarblyklik is die belangstelling maar min. Maar nou ja, dis immers vir myself om te onthou wat ek doen. Ek het tog gehoop om dit te gebruik as manier om te kommunikeer met my vriende in SA en elders, maar dit werk blykbaar nie. As ek so van plek tot plek rondflenter, partymaal wil ek regtig net ietsie van die huis af hoor. Enigiets.

6 comments:

Anonymous said...

sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry sorry
Ek kyk elke dag, maar die tyd vir comment is min.

Anonymous said...

Hi, daar's pos vir jou in yahoo.

Anonymous said...

ek sien jy raak keelvol vir die publiek. ek sien wel kollegas by werk wat daarna staar, dus hier is nog fans. maar ons lewens is so vervelig dat mense seker te skaam is om hul verhale met jou te deel.
laat jubel en moenie in groot zenagtige china-hater ontaard. hoewel dit duidelik is dat hul tibettaane ekonomies en geneties wil uitdelg.

Anonymous said...

Daar is meer belangstelling as wat jy dink. Het jy my vorige skrywe in jou comments gelees?
My blog is kaukus31.blogspot.com as jy foto's wil kyk. Ek het ook die wereld vol gereis na DB, maar is die afgelope jaar en vier maande in Taiwan, waar
ek 'n paar jaar wil bly.
Ek lees jou blog elke dag, so skryf gerus oor Maleisie. Terloops, jou plasie
lyk baie lekker. Wat gaan jy daar doen? Werksgewys en so?

rondloper said...

Thanks julle. Dit raak baie demoraliserend as ek skryf en skryf en skryf elke dag, en dit voel vir my asof ek niemand daardeur bereik nie, want ek hoor maar min reaksie. Veral as ek sien hoe verwoed daar gesprekke gevoer word op ander blogs. Dit voel vir my soms asof ek besig is om een lang monoloog te lewer. Maar minstens weet ek mense lees dit, en dis goed. Die ding is, as mens so reis soos ek, anders as wanneer jy lank op een plek bly, raak dit soms maar alleen, jy's nooit lank genoeg iewers om regtig gesettle te raak nie, en geselskap is wonderlik.

Do Kwang said...

Ek meen (en ek praat nie gewoonlik Frans nie maar) fok die Chinese. Nee regtig, fok hulle. En hulle was nie altyd so nie, dis net die fokken kommuniste. So fok die kommuniste ook.