Monday, April 03, 2006

Die lewe in die grootstad - 'n fotoverhaal


Spitstyd op Admiralty-moltreinstasie op Hongkong-eiland.


In die moltrein is daar altyd staanplek om 'n boek te lees.


Reusagtige advertensieborde in Nathan Road, Kowloon.


Neon in Cameronweg in Kowloon. Dis die straat waar ek bly.


Die skooldag is verby en die jong liefde blom. Cameronweg.


In Kowloonpark. Die voe"ldam en voe"lhokke is almal gesluit en afgesper weens voe"lgriep.


Middagete is die kitskos-plekkies langs die pad handig en goedkoop.

No comments: