Monday, April 17, 2006

My eerste foto-uitstalling

Hierdie werke deur die wereldbekende fotograaf Andre Gouws word van volgende week in die Hong Kong Cultural Centre in Kowloon tentoongestel . . . Dis alles geneem rondom die Potala-paleis in Lhasa, Tibet. Die tema van die uitstalling is Lhasa/Lasa.




2 comments:

renklem said...

stal jy regtig uit? die swart en wit is ongelooflik, ten spyte van die ongelooflike kleure van die land en sy mense

rondloper said...

Rennie, thanks vir die kompliment. Komende van iemand soos jy wat pragtige foto's neem, is dit 'n baie groot kompliment! Nee, ek is nog nie op uitstal-stadium nie . . .