Monday, April 17, 2006

Mense van Tibet


Drie monnikke sit langs die Potala-paleis en bedel.


Snotneus-seuntjie wat saam met sy ma rondloop en bedel. Baie armes hier. En kreupeles.


Ek is nou nie 'n mens van Tibet nie, maar ek dra een van hul hoedens. Die son is skerp en die lug is droog.


'n Pelgrim op die Barkhor-roete. Sy't nogal anderster klere as baie van die ander aan.

2 comments:

lolla said...

Tibet lyk fantasties! Jou foto's kan my dalk net oortuig om daar 'n draai te gaan maak. Wanneer is jy weer in Hong Kong? Ek het van Donderdag tot Sondag af en kan nie besluit waarheen ek wil gaan nie (Penghu eilande, Filippyne, Phuket of Hong Kong?!?!). Die tyd raak nou min!

renklem said...

baie mooi fotos!!! lyk ongelooflik