Thursday, February 02, 2006

Timewarp

Van die musiek wat ek al in Nieu-Seeland gehoor het (dikwels in baie trendy plekke):
Footloose van Kenny Loggins/Logan/Loggin ek kan nie meer onthou nie
Verskeie songs van Dolly Parton, onder meer Jolene
Natuurlik vreeslik baie songs van Crowded House, maar veral You'd Better be Home Soon
En dan ook baie songs van INXS, maar ek kan om die dood toe nie nou onthou watter songs nie
En ook vele ander lekker ou liedjies wat geen respektabele bar in SA sal speel nie, maar hier gee hulle nie om nie.

No comments: