skip to main |
skip to sidebar
Beweging
Dit is my reis - altyd op pad. Hierdie is van die trein tussen Kaikoura en Christchurch. Dis skape in die agtergrond.En dit is ek op dieselfde trein, in die uitsig-treinwa (daar is nie vensters nie en jy kan lekker foto's daar neem).
No comments:
Post a Comment