Wednesday, February 01, 2006

Gloede


Die son was goed vir my die afgelope paar dae, hier is nog 'n sonsakfoto.

1 comment:

Anonymous said...

Nou toe, waar's daai boeretan? Nee, oukei, genade vir 'n mens se privaatheid, vriend. Ek dink jou blogspot lyk fabulous, maar dit lyk na vreedlik baie moeite om dit so te kry. Anyway, keep it up, want dis regtig baie lekker om te sien hoe bevoorregte mense soos jy die ding doen. Ek het jou mos laas gesĂȘ dit maak my eintlik 'n bietjie depressief oor my eie waardes, oor so baie van ons eintlik maar net ons eie sterte jaag van maand tot maand. Geniet elke oomblik!