Friday, June 16, 2006

Skryf sal ons


Hierdie is die Amerikaanse skrywer Marshall Moore en ek in Angkor Wat. Ek het hom in Phnom Penh ontmoet, en ons reis loop min of meer saam. Hy het al 'n hele paar boeke gepubliseer, net die regte inspirasie wat ek nodig het vir wanneer ek terug is by die huis om dieselfde te laat gebeur. Sy webwerf is hier. Sy boeke is ook in SA te koop.

2 comments:

Do Kwang said...

Is dit omdat jy nou beroemde skrywervriende het dat jy nie meer jou eposse antwoord nie en jou SMS'e ignoreer?

rondloper said...

Ek het nie in die laaste week of twee 'n e-pos of sms van jou geignoreer nie, want ek het niks gekry nie! My foon was wel lank af weens batteryprobleme in Kambodja. Jy gebruik waarskynlik my ou eposadres.