Friday, June 02, 2006

Homeward bound

Ek is terug in Singapoer, dit is nou byna die einde. Ek is hartseer oor Sri Lanka, wat 'n heerlike plek. Maar my reisbegroting raak nou finaal uitgeput, ek het nog net minder as 'n maand oor, gaan nou vir oulaas bietjie kuier by vriende in Singapoer en Kuala Lumpur, dan 'n vinnige draai in Chiang Mai in Thailand en Kambodja vir die laaste twee weke. Die pad huis toe begin nou.

No comments: