Tuesday, January 31, 2006

Anne Rice was hier



Hierdie is die vreeslik opwindende, maar uiters vreemde Gotiese katedraal in Nelson. Dis donker, grys en teen die byna onheilspellende mure aan die buitekant is allerhande uiters vreemde beelde. En as jy binnekom, kom daar net so 'n klein bietjie lig deur die gebrandskilderde vensters. Kyk maar self.


2 comments:

Do Kwang said...

Anne Rice se nuwe boek gaan oor Jesus se jeug in Egipte en het niks vampiere in nie.

rondloper said...

Daardie nuwe boek van haar is baie gewild hier in Nieu-Seeland. Soos ook die Mormoonse kerk en die Sewendedag-adventiste.