Friday, September 15, 2006

Wanneer u die sein hoor, is dit . . .


Saigon se eenvoudig ongelooflike hoofposkantoor.


Met 'n groot verrassing binne, die tyd in Pretoria word ook by die telefoonhokkies aangegee.


En dis hoe dit binne lyk. Ek sal elke dag hier kom briewe pos as ek in Saigon gewoon het.


Interessante kontraste op straat. Aan die een kant hierdie propagandaplakkate (reg oorkant die Katolieke katedraal).


En dan net oorkant die straat, by die baie posh Diamond-afdelingswinkel, die wonders van die kapitalisme.

1 comment:

Anonymous said...

Lyk of daar ten minste nog 2 Paryse is wat ek nog moet besoek (Asiƫ en Suid-Amerika).