Thursday, August 31, 2006

Hou my warm


Dit is koud in Roodepoort. Binne dae is ek hier, waar dit warm is.

5 comments:

PienkZuit said...

Ai tog, daar gaat jy al weer. Ek wou nog jou raad vra oor ons trip Suid-Amerika toe. Wanneer is jy weer terug in die Kaap?

rondloper said...

Ek kom weer terug op 1 Oktober. Dan moet ons maar gesels as jy nog nie weg is nie! Waarheen wil julle oral gaan?

PienkZuit said...

Cool. Eers volgende jaar, Maart/April rond. Die plan is om Argentiniƫ, Brazil en Peru toe te gaan, vir omtrent 'n maand. Peru eintlik net om die Inca trail te stap, die ander 2 om te probeer om so veel as moontlik te sien (of om ten minste 'n goeie intro te kry). So ek wil hoor wat MOET mens sien, en wat om eers te los. En hoe vervoer en blyplek werk en so aan. Maar ons praat dan maar weer in Oktober as jy terug is.

Anonymous said...

jy's in roodepoort?? ek ook. vra jou ma vir my ma se nr. ek is vrek verveeld.

rondloper said...

Ek is bly jy is nog op die blogosfeer! Ek was nou net vinnig in Roodepoort, maar ek is weer einde September terug daar, dan sal ek jou beslis bel dat ons kuier! Ek is nou in Bangkok en Sondag gaan ek Kambodja toe.