Tuesday, August 01, 2006

Bo-aards


Hierdie foto's van die eienaardige, pragtige wolke is nou op die web te sien, is dit nie pragtig nie? Dis hier op ons eie planeet al lyk dit so bonatuurlik. Dat so 'n natuurverskynsel eintlik moeilikheid voorspel...
Hier's 'n verduideliking van Reuters waaroor dit gaan:
Extreme weather conditions have produced a rare cloud formation over Australia's Mawson station in Antarctica.
Meteorological officer Renae Baker captured spectacular images of the nacreous clouds, otherwise known as polar stratospheric clouds, late last month.
Reflecting like an airborne mother-of-pearl shell, the cloud colours are produced when fading light at sunset passes through water-ice crystals blown along a strong jet of stratospheric air more than 10 kilometres above the ground.
A weather balloon measured temperatures down to minus 87 degrees when the photographs were taken.
Australian Antarctic Division atmospheric scientist Andrew Klekociuk said the clouds were seldom seen but could have long-ranging effects.
"These clouds are more than just a curiosity," he said.
"They reveal extreme conditions in the atmosphere and promote chemical changes that lead to destruction of vital stratospheric ozone."
Eintlik beteken dit dus dat global warming besig is om al erger te raak. Kyk nou maar na Europa wat so warm is hierdie somer, en hier by ons in SA sneeu dit in Bloemfontein en Johannesburg - die weer, soos altyd, is vol uiterstes.

4 comments:

Anonymous said...

global warming gaan ons as mensdom se ondergang beteken, maar nou ja alles gaan mos vir die mens oor geld. Sal graag wil sien hoe ons ons uit hierdie komende katastrofe gaan los koop as die klimaat finaal n einde roep aan ons ou bestaan hier op aarde.

Groete
Klagat

rondloper said...

Daar was so twee of drie jaar gelede 'n fliek van aardverhitting (ek dink Tom Cruise was daarin). Die naam ontgaan my nou heeltemal. In elk geval, in die fliek is daar 'n absolute katastrofe, die ysberge in Antarktika begin skielik erg smelt, die seetrome na die noordelike halfrond verander eensklaps en binne maande is die wereld in 'n nuwe ystydperk. Dis alles so half-wetenskaplik in die fliek. Ek lees toe beitjei daaroor, en so iets is soortvan moontlik, die ding is ons weet nie. As dit gebeur dat die ysberge skielik smelt, sal die wereld se seestrome erg verander, die warmer strome wat Europa en nOord-Amerika effe matig hou nou, sal skielik te koud word en daar is die noorde weer in 'n ystydperk. Allerhande scenarios is moontlik, en jy is reg, ons ou mensdom worrie nie eens nie.

Anonymous said...

Rondloper as ek die president van die magtigste land in die we^reld was het ek almal summier laat loop oral met hul voete en laat fietsry. Ook sommer weer al die reenwoude terugplant en almal wat nie wil die natuur bewaar nie sommer arresteer en laat bome plant !

Soos jy se^ ons weet nie wat kan gebeur nie en ons mensdom gee n flenter om nie. Baie hartseer. Maar kyk as ons mensdom kan oorlog maak dan is almal vuur en vlam en as daar geld te maak is dan is ons sommer vurig en heftig voor in die koor.

Anonymous said...

Ek se^ altyd daar was twee draaipunte in die mensdom se geskiedenis.

1) Ons het ons ware vryheid verloor die oomblik toe ons begin defekeer het in n toilet.

2) Ons het ons "death warrant" geteken die oomblik toe die binnebrandmasjien uitgevind is.

Sonder bogenoemde was ons werklik vry wesens.

Groete
Klagat.

Ps een van die comments wat gelos is was ook van my, maar vergeet om my naam te los