Sunday, July 30, 2006

'n Ander nasie



Die Japannese is nou maar net anders as enigiemand anders, hulle sien die wereld net heel anders - hierdie is een van die snaaksste videos wat ek in 'n ruk gesien het. Dis hulle idee van Candid Camera. Moenie kyk as jy sensitief is vir toilethumor nie. Maar nie a la Leon Schuster nie, baie snaakser.

2 comments:

PienkZuit said...

Vrek snaaks. Wat het geword van die Ou Leon Schuster? Die een wat nog snaakse candid camera flieks gemaak eht? Voor hy onder die illusie begin verkeer het dat hy flieks met goeie stories kan maak. Voor hy die candid camera scenes begin stage het met (swak) akteurs.

rondloper said...

Dit IS snaaks! ja, jy is reg, die ou Leon was tog baie snaaks.