Friday, July 14, 2006

Wat gaan aan?


Die groot vraag is, is die man op die linkerkant (dis nou Ricky Martin as jy nie weet nie) meer aangetrokke tot mense van sy eie geslag? Of nie? Die foto (een van 'n hele reeks) laat my, en baie ander soos People magazine, nogal wonder.

3 comments:

renklem said...

Ja, Ricky is aangetrokke tot mense van sy eie geslag. 'n Vriend van my was al saam met hom in 'n sauna by The Sanctuary in Covent Garden en reken dat Ricky nie kon ophou kyk nie. Ek gaan mos nie in 'n sauna in en kyk na vrouens se packages nie, want ek stel nie belang nie, of hoe?

Anonymous said...

Net vir die rekord (alhoewel ek oortuig is dat die man windskeef is): die god saam met hom met die blokkiespens, is sy personal trainer. Daar is foto's in diƩ reeks wat baie meer eroties is...

rondloper said...

Ek het die ander foto's ook gesien - jy is reg! Maar ek hou van hierdie full frontal weergawe. Die personal trainer is seker ook 'n hegte vriend, sou ek waag om te raai . . .