


Dit is hoe die mense van Jeffreysbaai partytjie hou - halfkaal en sopnat. Daar was naderhand nie meer staanplek in die klub nie. En die aand het net rowwer en rowwer geraak, maar ons het vroeg geloop. Die T-hemp is te koop by stalletjies op die dorp.
No comments:
Post a Comment