Tuesday, November 14, 2006

Hoekom

Die Chinese vertel:
Hoekom raas krieke so?
Want hulle wil graag vir ons (as mense) 'n baie mooi storie vertel, maar ons verstaan nie hulle taal nie. Maar hulle wil regtig die storie vertel, want dis belangrik, so hulle hou aan en aan om te probeer.
Mooi, of hoe?

1 comment:

Anonymous said...

maar hoekom skree hulle dan so lelik? as hulle mooi sag praat, werk dt dalk.