Ek het hom toe gekoop. Eintlik al twee weke gelede, maar dinge beweeg stadig op die platteland. Die agent het Vrydag eers vir my gese^ my aanbod is aanvaar, nadat ek haar gebel het. Dis die laaste goedkoop huis op die SA platteland. Verder ondertoe is bietjie meer oor die dorp.
4 comments:
In die trant van jou "Dis my. . ." reeks posts, moet jy ook een skryf genaamd "Dis my muis", met foto's.
Dit verskyn reeds op my ander blog, met foto's en videosnitte.
Verskaf asseblief URL.
Baie geluk met jou nuwe belegging.
Post a Comment