Friday, February 09, 2007

Maputo


'n Naweek in 'n wonderlike tropiese, Latynse stad le^ vir my voor. Ek is op pad na Maputo, nou by die Kaapse lughawe waarvandaan daar deesdae direkte vlugte is. Garnale, pragtige strande en wonderlike Portugese argitektuur is waarmee ek my naweek gaan vul.

3 comments:

Anonymous said...

Wow, klink lekker. Dis 'n trippie wat ons self nog wil doen. Met wie vlieg mens direk? En is dit duur? Ons het gedink om Inhaca toe te gaan ook. Laat weet maar hoe dit was as jy terug is.

Anonymous said...

geniet!
hoeveel kos dit en waar bly jy as ek mag vra

rondloper said...

Ek sal binnekort post met foto's en inligting, soos gevra!